SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Die maagde het gedans

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Die maagde het gedans on Wed Dec 28, 2011 10:59 pm

die maagde het gedans in n wye kring

kaalvoet tussen dorings terwyl hulle sing

soos die engele op n ou teeblaarblik

hulle oogkontak na een minnaar gemik



kompeterend het hulle heupe geswaai

elk se passies met vuur en hartstog gelaai

afgunstig na mekaar se rokke gekyk

in kompetisie met mekaar vergelyk



een maagd wou gladnie saam met die ander dans

laatnag as hulle moeg is neem sy haar kans

die dansende maagde sou dit so berou

as sy haar beste troefkaart vir laaste hou



die eenkant maagd sou wag tot die skemer daal

hom nooi om haar sewe sluiers af te haal

een vir een totdat hy in haar siel kon kyk

hoe n liefdesdans tussen minnaars lyk

View user profile

2 Re: Die maagde het gedans on Thu Dec 29, 2011 8:47 pm

Admin

avatar
Admin
die dans hier speel in my gedagtes af ek kan nie besluit of dit griekse maagde is soos wat in die mistieke valhalla mites woon en dalk n beltaine dans nie maar nietemin puik werk

View user profile http://splinterdrome.poeticforum.com

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum