SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

n hekse droom vir jou,......... MY Lieffff

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 n hekse droom vir jou,......... MY Lieffff on Thu Dec 22, 2011 11:50 am


gooi jou woorde in rym
oor die strate van jou nagmerrie stede,
verswelg die valleie met jou gedagtes
wys ons die paaie waar die enkel dapperes reis
dans jou duiwels drek oor die nagmerrie heuwels
speel jou viool
dans jou riel
staan op die hoogtes wat marmer stene jou gee
makabere baba engele jou gehoor
sing jou laaste aria
noem dit die lied van die onder wêreld
maar steeds is jy nie Orpheus
honende nag wolwe wag vir die laaste noot
die hel honde lê kwylend en wag
die tyd is hier
die tyd het gekom
nagmerries word lewe
lewe word nagmerrie
die hel honde wag
staan op die hoogtes van marmer steen
ver-ets die name van die lankal heen
alles jy van ander gesteel
drome, mores harte
een vir een uit jou vlees verhaal
reep vir reep geskeur
slaap iets wat in jou gisters gebeur
vervloek deur jou eie woorde
voel jou siellose lewe
koud in oggend son
lag dood gebore in jou keel
een vir een
terug geva

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum