SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

“Eendag was daar n lappop...”

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 “Eendag was daar n lappop...” on Wed Dec 21, 2011 8:18 am

“Eendag was daar n lappop...”
Nee, nee, skrap die gedagte
“Op n ashoop weggegooi”
Ek onthou die gevoel...
“net n vrot pampoen”
Kan nie erger wees as jou doods reuk wat soos n swart walm om jou hang nie
En ek slaan n blank....
« en n stukkende skoen »
Onthou die gebreekte rooi blinkertjie stiletto…
Hoe hard ek gewens het om my ou verdraaide voetjies in daai mooi te voel...
“n gelapte binneband en n ou koerant”
Was seker maar nie redbaar nie, die binneband…. hoe jy gevoel het oor my...
Die nuus was ook maar nie noemenswaardig nie...
Onthou daai dag...
“n verplepte angelier”
Was die ou blommetjie toe vir my?
Haai dankie, stuur jy my na n vroe graf, en ten minste onthou jy die “norm” sit tog ma’ n blommetjie op, sodat mense kan sien da’ was gevoelens...
“Leé bottle bier”
Was die party toe lekker, my uitnodiging het seker maar weer verdwaal soos al die ander...
“eendag was daar n lappop...op n ashoop weggegooi”
Is waar... niemand wou haar meer he nie....

View user profile

2 Re: “Eendag was daar n lappop...” on Thu Dec 22, 2011 1:07 pm

the pain described in these words makes me want to hug you but nothing can ever replace that once lost as a small girl

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum