SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Melkbos

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Melkbos on Wed Dec 21, 2011 3:40 am

aan Melkbosstrand se sand
lek skuimtong branders lui
vergruisde skulp en mosseldop
kronkelbraak vir voetvleis sny

Lok stom verwondering momenteel
ruïneer fondasies van 'n sandkasteel
voetspoordrome bakhand opgeslurp
veilig te bewaar in diepste blou

want elke seegolf is eie
om eenmaal uit te spoel
en geheimenis te deel
dan weer terug te trek
om geheimenis te steel

Elmi ©

View user profile

2 Re: Melkbos on Thu Dec 29, 2011 9:02 pm

op melkbos se strand lek skuimtong branders,.......... dit is seker die raakste beskrywing ek ooit gesien het van hoe dit lyk as n brander oor die strand spoel!! Elmi die is vreeslik mooi my hart trek punt see toe soos ek die lees

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum