SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  gedigte  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Ek en ek

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Ek en ek on Tue Dec 20, 2011 2:36 pm

In die donker van 'n donderstorm
wil ek vir 'n wyle voor myself uitstap
in hierdie gitswart onbekende tuin
vier voetspore vir twee voete trap
my eie skaduwee veilig weggesluit
om met oggendlig logies te verskyn


dan kan ek seerkry dorings wegvee...
sonder om daisies te vertrap
takke met weggesteekte dorings
kan ek versigtig vir myself weglig
terwyl ekself veilig onderdeur kruip
my hart gekoester in my eie hande


Met dagbreek kan ek en ek sinkroniseer
kleur en emosie gee aan my skaduwee
hoop in sirkels om my menswees trek
sodat blink weer skyn in donker oë
'n soliede lyn trek tussen my en hulle
ek en my wete sal mekaar weer vertrou

Elmi©

View user profile

2 Re: Ek en ek on Tue Dec 20, 2011 9:08 pm

dan kan ek en ek weer sinkroniseer!!! Elmi jou erk is so dejavu manjefiek! ek is jo nuutste fan!!!!

View user profile

3 Re: Ek en ek on Wed Dec 21, 2011 1:17 am

ek boor sku met my toon in die sand, baie dankie Ronel Very Happy

View user profile

4 Re: Ek en ek on Wed Dec 21, 2011 2:25 am

en skies vir die typos my keybord was vanoggend lyf stram net elke tweede letter het gevat

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum