SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Erosie ritme

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Erosie ritme on Tue Dec 20, 2011 9:26 am

Denke tik anti-kloks teen emosie
'n hart snak benoud na asem
hande verweer in gryp na niks
teen walle uit na skuiling
hamer seer aan 'n geslote deur
donkerkol skadus sluip nader
dans in sirkels om die bang
glimlag met smaad die refrein
vir altyd onvoldoende
en nimmer genoeg

Elmi ©

View user profile

2 Re: Erosie ritme on Tue Dec 20, 2011 9:46 am

Elmi jy verwoord vrees hier ongelooflik goed

View user profile

3 Re: Erosie ritme on Tue Dec 20, 2011 10:07 am

Baie dankie Ronel Smile goed wat mens eenkant toe skuif om deur elke dag te kom.

View user profile

4 Re: Erosie ritme on Tue Dec 20, 2011 4:32 pm

vreemd hoe die twee slotreëls amper `n universele kreet van die mensdom geword het .... issit dalk die resp van Coke wat ons kollektief vergiftig ? Mooi werk .

View user profile

5 Re: Erosie ritme on Tue Dec 20, 2011 9:10 pm

lag ek nou vir daai ene Fafnir,.... goeie vraag!!

View user profile

6 Re: Erosie ritme on Thu Dec 22, 2011 9:42 am

of ons probeer net te hard om almal behalwe onsself gelukkig te hou, Fafnir Smile

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum