SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

severe depression

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 severe depression on Tue Nov 08, 2011 4:10 am

Mense die diagnose "severe depression"betekin nie jy het nou die reg om n ambulans enige tyd dag of NAG bel om vir jou n taxi rit te gee nie....veral as jy NIE jou medikasie drink omdat jy beter weet as die dokter nie..drink jou meds!!!dit vat 10 tot 14 dae om n positiewe uitwerking te he op jou...en hou op ons bel vir snert...ons sit nie dag in en dag uit en wag vir jou om ons te bel omdat jy depressed is nie...ons is op die aarde gesit om mense te help wat RERIG die hulp nodig het...wat gaan gebeur as ek nou besig is om jou rond te ry want jys te greedy om vervoer kostes te betaal na die dokter toe en n kind verdrink,of n mama van 4 is in n massiewe ongeluk?ek gaan soos n popo voel want ek moes taxi speel!

View user profile

2 Re: severe depression on Tue Nov 08, 2011 5:06 am

hierdie is 'n situasie wat menigte kere deur my gedagtes gaan, Paramedici studeer so hard om die engele van die pad te word en word dan misbruik in selfsug!! Beslis 'n waarskuwing wat ter harte geneem behoort te word!!

View user profile

3 Re: severe depression on Tue Nov 08, 2011 5:20 am

amper vergeet ek wat ek wou skryf oor die pragtige baba en ewepragtige engelvandiepad ...monkey
Ek was lank polisiemaninvangwa, en ek ken die frustrasie van krissiswerkers wat deur sulke laes misbruik word - maar ek betwyfel of mens hulle parasietwees uit hulle sal uitkry . Sterkte , mooivrou !

View user profile

4 Re: severe depression on Tue Nov 08, 2011 6:00 am

Besoeker


Guest
nogal iets wat 'n mens inag kan neem ja...dankie dat jy dit onder ons aandag bring

5 Re: severe depression on Tue Nov 08, 2011 6:01 am

Dit is nogal so fafnir,eks uitgeroep al vir "hickups"ek kan nogsteeds nie verby die hele "waar is hickups n NOODGEVAL"ding nie....en mense wat selfmoord probeer pleeg nie...ek verstaan as daar rerig SO erg probleme is dat jy nie meer in die wereld wil wees nie maar dan kry jy die wat n paar panados drink en dink dit gaan iets doen,al wat jy aan jouself doen is sit stres op jou niere!maak jou "lifespan" net korter met n paar jaar

View user profile

6 Re: severe depression on Tue Nov 08, 2011 6:09 am

Moet my nie verkeerd verstaan nie,ons het in die rigting van werk gegaan omdat ons mense wil help,maar nou is daar mense wat n mediese fonds betaal en dink hul kan ons misbruik v enigiets omdat hulle n medies het...ons sit ons lewens in gevaar elke keer wat ons in n ambulans klim,mense wys geen respek vir ons op die pad nie,in die jaar alleen weet ek van 3paramedics wat dood is aan diens en tenminste 5 wat beseer is..
e

View user profile

7 Re: severe depression on Tue Nov 08, 2011 7:25 am

ek het jare terug 'n storie geskryf ek hier wil plaas ,... oor die engele vd pad

View user profile

8 Re: severe depression on Wed Nov 09, 2011 2:18 pm

Angel, dis iets wat my ook woedend maak ... 'n ambulans wat met ligte en sirene deur die verkeer probeer kom, en mense gee net nie om nie of is te stjoepit om uit die pad te kom ...
Een rede vir van die ongelukke wat die parameds in betrokke is, is die oordonderende musiek in baie van die voertuie ... hulle sal nie 'n sirene hoor as jy dit in hulle ore druk nie!

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum