SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

'n man se hart breek anders

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 'n man se hart breek anders on Sun Nov 06, 2011 6:06 am

'n man se hart breek anders
splinter droog sonder sigbaar spat
'n man se hart breek anders
hier kruistog speld dit teen my vas
'n man se hart breek anders,
splinter droog soos verweerde dryfhout
eeue lank op strand bed gebrei
sonder rou seer merk
jong-meisie siel soepel-room ou vrou lyf
verdwaald in toe en nou
jare slop tussen rivierwalle wyl ek besef
'n man se hart breek onverstaanbaar anders
uit sy bre√ę bors droog wang
hier waar ek gewigloos dryf
ongemerkte kruisvaarder deur ander-planeet see
'n man se hart breek klankloos droog
skuins na nanag wanneer tot die venus ster ophou dra
'n man se hart breek anders
wyl my jong-nooi siel my ou-vrou lyf room

View user profile

2 Re: 'n man se hart breek anders on Sun Nov 06, 2011 2:37 pm

xx

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum