SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

me ek myself niks

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 me ek myself niks on Mon Dec 19, 2011 11:13 am

ek is niks

niemand

enig in my soort

talentloos

al wat ek weet

ek kan lees

ek het 'n hart

ek lees tussen lyne

ek bloei ook soos ander mense

ek huil ook trane soos almal

my hart kry ook seer

my eina is nie minder as joune nie

View user profile

2 Re: me ek myself niks on Mon Dec 19, 2011 11:57 am

forrest,....
ja enig is jy beslis,... like no other before you or ever will be again
talent, meer in jou pinkie as meeste mense ek ken in hulle hele lyf,.. moedswillig om dit reg aan te wend ja beslis maar soos in die werk kom dit hard en duidelik deur, sonder enige iets anders as suiwer the real you wat deur kom meer hart as baie anders sou jy nie so seer kon wees,... is goed om jou woorde weer hier te sien dit het n lig in my dag geplaas,....

View user profile

3 Re: me ek myself niks on Thu Dec 22, 2011 1:30 am

Viva Pax Wicca !!

View user profile

4 Re: me ek myself niks on Thu Dec 22, 2011 1:31 am

69 and counting

View user profile

5 Re: me ek myself niks on Thu Dec 22, 2011 1:32 am

Admin

avatar
Admin
so lets rock the figures!!!

View user profile http://splinterdrome.poeticforum.com

6 Re: me ek myself niks on Thu Dec 22, 2011 10:20 pm

Hear, hear Corvus.... And let us hope its the end of it....

View user profile

7 Re: me ek myself niks on Tue Dec 27, 2011 9:39 pm

wil weet


Guest
kom ek per toeval op hierdie webtuiste af en lees die kommentaar oor "MAXIL" se plasing.

ek is heel onpartydig maar kan julle nie dalk net die skrywer se punt insien nie en is dit regtig nodig om soos 'n trop wolwe op hom of haar toe te sak ?

hy of sy het dalk verkeerd gehandel deur die stelling te maak waat die gekruide taal duidelik voorkom.

sien dan ook al die kommentaar .

in 'N heel ander lig dit is puik digters en srywers wat hier werk van besonderre hoe gehalte plaas en ek sal verseker weer kom soek op hierdie blad vir verse en skrywe

groete uit London

 

8 Re: me ek myself niks on Wed Dec 28, 2011 8:16 pm

dankie vir ons London besoeker se insae, ongelukkig is daar geskiedenis agter die skrywer se handeling, nie te min soos ek van te vore gese het is daar van Maxil se werk wat ongelooflik goed is en het ek reeds op ander werk van hom dit genoem, Maxil is ook n besondere talentvolle sanger, Hoop om meer van ons besoeker te hoor ons skryf graag vir opinies buite die groep ook en alle kommentare word waardeer

View user profile

9 Re: me ek myself niks on Wed Dec 28, 2011 11:16 pm

wil weet


Guest
ek kan net kommetaar lewer op wat ek sien maar nietemin het van Maxil se ander werk gelees en ja .

Hoe plaas ek as skrywer van my werk hier  ?

groete uit London

10 Re: me ek myself niks on Wed Dec 28, 2011 11:47 pm

Admin

avatar
Admin
Guest jy registreer net ek actuvate die registrasie en jy kan poist na harte lus! As to Maxil hy puik kunstenaar...

View user profile http://splinterdrome.poeticforum.com

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum