SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gedigte  vers  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Swart Siel

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Swart Siel on Mon Dec 19, 2011 8:42 am

Ek is n swart siel
Gebroke nes jy
Kyk ek ook af van my mensgemaakte troon
Neer op jou
Wat maak ons verskillend
Niks,
Maar sal ons dit ooit herken
Nooit.
Ek wil ook neerkyk
Hulle sien soos die specimens
Wat jy sien...
Rysmiere
Oppad na “tussen erens en nerens”
Gee hulle n one-way-ticket my darling
En bou vir hulle ook n troon
Want binnekort
Het ons almal geleer
Hoe om af te kyk
En neer te kyk
En te judge
En klippe te gooi
Om dood te gooi
Want ons verstaan nie
Hulle wat nie in ons wereld inpas nie
Gooi jou klippe van daar bo op jou mensgemaakte troontjie,
Pasop net vir die dag wat jy afval,
Of ek jou troon afbreek,
En jy weer moet plat-voet loop
Soos die res van ons....
Onthou,
Ek is n swart siel....

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum