SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Speel met die snare van my hart

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Speel met die snare van my hart on Sun Dec 18, 2011 1:14 pm

Speel 'n melodie van salige verrukking

met die snare van my hart -

maak dit nommer een op die hit parade




Bestuifmeel my met jou goue liefde

om die vleeslike honger

in my liggaam te stil




Vul my hart se binnekamers

met ryp koringgerwe van liefde

wyl jy speel met die snare van my hart




Jou soet hanepootliefde

laat my hart kwistig versnel

in pas met die crescendo van jou musiek

View user profile

2 Re: Speel met die snare van my hart on Mon Dec 19, 2011 7:41 am

ek lief hierdie melodie van passie!!

View user profile

3 Re: Speel met die snare van my hart on Mon Dec 19, 2011 11:06 am

hierdie is my 2 sent werd kommentaar en nee ek is niks ek lees net die boodskap en eendag dalk as ek groot is wil ek vreeslik graag ook so kan dig meesterlik gedoen en baie dankie vie die voor reg om dit te kon lees

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum