SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Jy my vers

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Jy my vers on Sat Dec 17, 2011 11:50 am

[You must be registered and logged in to see this image.]
Jy le warm hier teen my,
en die begeerte om in jou
lyf te rym
oorweldig my denke.
Jou mond die koelte
waar ek wil skuil.
In jou mond
dig ek met my tong,
tot jy in ekstase hyg.
Teen jou keel
voel ek die klop
van geheime strofes..
Oor jou stywe tepels,
skryf my vingers 'n hooglied.
My tong, gladnat
oor jou maag.
My hande skuif
oor jou warm marmer dye.
Jou honger lyf roep,
met jou sagte kreune.
En jy wat vir my oopmaak,
my vingers wat jou
sag verder oopvou.
Jy word weerloos
as ek by jou ingaan,
en my liefde vir jou
trek deur my
soos 'n vry vers.
En ek rym in jou lyf,
proe die woorde
wat glad uit jou drup.
Jou diep oorgawe
kom stadig en loop
baldadig uit oor my verse...






View user profile

2 Re: Jy my vers on Sat Dec 17, 2011 1:03 pm

eroties n minnelied soos min!!! volpunte

View user profile

3 Re: Jy my vers on Sun Dec 18, 2011 1:16 pm

Wow! Stunning geskryf!

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum