SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Ek wil

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Ek wil on Sat Dec 17, 2011 10:58 am

Ek wil

ek wil in jou arms in vlieg
dat jy my in die rondte swaai
ek wil vir niemand lieg
wil in jou glimlag baai

ek wil giggel vir jou kielie snor
bewe as jy my soen
jou asem teen my voel
wil soveel saam jou doen

ek wil styf teen jou aankruip
wil by jou lepellê
terwyl die dagbreek oor ons kruip
wil jou so baie dinge sê

ek wil soos n kind
op jou skoot klim
in jou arms so slaap
wil my vrede daar vind

die gedig is ongeveer vyf jaar oud,.......... eish toe was dinge anders,
http://youtu.be/pSPvv2EUdCA

View user profile

2 Re: Ek wil on Sun Dec 18, 2011 1:18 pm

Dis pragtig, Ronel!

View user profile

3 Re: Ek wil on Mon Dec 19, 2011 7:16 am

baie dankie Jeanette is een van my eendag as ek groot is droom verse

View user profile

4 Re: Ek wil on Tue Dec 20, 2011 6:01 am

ek stem - pragtig wanneer trotse vrou so gemaklik in `n kind se gedagtes kan tuisvoel ; haarself so nederig daarmee vereenselwig ...

View user profile

5 Re: Ek wil on Tue Dec 20, 2011 6:05 am

Besoeker


Guest
Ek stem by die lees hiervan met Fafnir saam - ek merk ook 'n geweldige "mental leap" op in jou nuwer werke. Emosioneel het jou volwassenheid ligjare gespring. Own it, be it.

6 Re: Ek wil on Tue Dec 20, 2011 7:43 am

dankie julle almal maar steeds partymaal droom ek nog hierdie droom

View user profile

7 Re: Ek wil on Tue Dec 20, 2011 8:28 am

I love you Great stuff!!!

View user profile

8 Re: Ek wil on Tue Dec 20, 2011 9:02 am

ek was hier en ek hou van jou woorde! Very Happy

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum