SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

kersfees

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 kersfees on Sat Dec 17, 2011 10:40 am

ai jong...hiers ekke weer vanaand....ek werk bietjie baie die laaste paar weke

wat ek vanaand te se het is maar "sad"

ons staan nou in die middel van desember.....kers seisoen en die dodetal styg net meer en meer...dit maak nie saak hoeveel ons vra en waarsku en smeek,wees versigtig,ry mooi kyk om jou...maar nog steeds is die die ergste maand vir enige paramedic, polisieman en brandweerman.....asseblief mense ry mooi,ons skeep die een maand ons families nog net erger af om na julle te kyk so respekteer jul self en ander

en wat ookal in jou lewe fout is,dit kan nooit so erg wees dat jy jou familie en vriende in die fees tyd alleen los en selfmoord pleeg omdat dit "te veel" is nie...dit is net n verskriklike selfsugtige ding om te doen,en dis n sonde....

View user profile

2 Re: kersfees on Sat Dec 17, 2011 12:35 pm

ek kan nie een jaar vandat jy gekwalifiseer het onthou wat jy jou nie simpel gewerk het die tyd van die jaar nie, ek onthou soveel moedelose kersfees en nuwejaars oggende wat jy hartseer moedeloos ingekom het vir net biekie vashou na jy moes gaan tieners wat hulle dronk, dood geval het oor hekke, of pa's wat aan garage dakke hang gaan probeer red het nie,.. ek dink ekstra baie die tyd van die jaar aan jou en elke ander persoon in univorm wat hul tyd gee vir die ander wat oor die tyd van die jaar feesvier, dronk bestuur en so seer eensaam word dat hulle hul eie lewe neem, en ja maak nie saak van geloof, om jou eie lewe te neem is selfsugtig en so onnodig
sterkte my Angel kind en dankie vir elke lewe jy probeer red, iewers hou iemand score van jou glinstersterretjies

View user profile

3 EK het dit gesien on Sat Dec 17, 2011 2:58 pm

wehmeyer


Guest
Ek was in November in Kaapstad en ja ek kon sien al was dit nie kersfees of vakansie nie, dat mense in elk geval nie omgee op die paaie nie. Dis n gejaag van A tot B. IN die kort tyd het ek 2 ongelukke gesien met een sterfte. En dan mense op hulle selfone, mar die probleem is elkeen glo hy sal niks oor kom nie mar ongelukkig is die ou wat in hom vasry oor so van denke. So niemand glo dit gaan gebeur nie en jy kan mos vinning stop. En watse straf is daar

Ek glo mens moet elke dag van jou lewe bestuur asof dit jou laaste mag wees en jou deel doen want alleenlik as elkeen sy deel doen sal dit kan werk.

Ek weet selfmoord is miskien n sonde in mense se oe maar hoe weet ons waardeer hulle gaan. ONs moet eerder help en nie beskuldig en probeer verstaan

4 Re: kersfees on Sat Dec 17, 2011 11:19 pm

Wehmeyer, ek dink nie die werklike akute depressie lyer is hier ter sprake, in hierdie tyd is daar meer gereeld beskonke mense wat besluit hulle kan nie finansiele druk of die verlies vann geliefde hanteer en dan met lyf vol drank n selfmoord poging loods wat misluk, het jy al ooit gesien hoe lyk iemand wat homself onsuksesvol geskiet het?? half dronk met helfte van sy gesig weg, oop are wat spuit en versplinterde gesig bene?? die skade aan die familie wat daarop afkom, die jare en jare se mediese werk om weer dit op te bou?? was dit n self bejammerende dronk verdriet dwaasheid werd??

View user profile

5 Re: kersfees on Thu Dec 22, 2011 10:13 pm

Wehmeyer....die wat aan depressie lei en hulp soek respekteer ek maar ek n paar maande terug n man gaan haal wat agv n "fight" tussen hom en sy vrou homself geskiet het,onsuksesvol,met sy eie diens vuurwapen....die mediese en saps dienste het almal n persoon of hulp lyn om heen te gaan as die druk te veel word,maar hulle wil ni die fasiliteite gebruik ni,die man het 10 dae in icu gele met n halwe gesig en toe besluit die famielie om die masjiene te laat afsit.....ek praat hier van die wat ni van die "resources" gebruik maak wat vir hul aangebied word nie....hoe dink jy voel die famielie,vriende,kinders en kleinkinders wat af kom op die mense.....n ou skoolvriendin van my se kerel het n maand terug op haar opgeblaasde lyk afgekom in die bad....wat is so erg v n 25jarige wat nog nie die regte "gesig" van ons wrede lewe gesien het nie

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum