SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Toccata en Fugue in D Minor

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Toccata en Fugue in D Minor on Sat Dec 17, 2011 6:23 am

Baroque era een lewens pad
in prelude van sag viool, gestruktureerd in *Toccata
merk die staccato kolle van nuwe lewe
alreeds ongewone note voorspel
sonder wete oorlewing van herskrywing van gees
in Toccata begin, enkel stemmige oorlewing
tot bo aan die toonleer van wese
verdubbeling van my oktawe spiraal my tot
amper vernietiging in die sewende akoord
(sewende akkoord dominant oor my Taoccata siel
een noot op ‘n slag herbou ek my Baruoge wese
al dan parallel met jou dominansie in sewe
drie paragrawe moet volg
om tot wording my suiwer klank te bring
slegs ‘n kort maar krag motief
verspoel jou sewe beheer my tot tweede fase van ek wees
in losse strofes en snaar streling
floreer ek tot D Minor alleen om hierdie weg verder
my eie beheer te bepaal
in die laaste herfs van snaar
is herhaling van perfeksie
tot einde weer
hierdie lewe, Fugue in vier~stemmigheid
bring sestien kere melodie deur pad geloop
met heuwels en dale waaroor gees dans
my laaste Fugale melodie
soos die begin, dan ook my einde
Taccata self,gedeelde akkoorde saam
Tot laaste D

http://youtu.be/oStyUDnZ7Cc

*Toccate vrye ongebonde begin

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum