SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  gedigte  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

November 2017
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930   

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

engel van die dood

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 engel van die dood on Sat Dec 17, 2011 12:15 am

ek en hy ken mekaar goed
(wyl ons nou name throwing doen)
ontmoet mekaar gereeld
(social, jy sien)
van klein klein al
merk ek hom in die geselskap se hoek
(effe a~sosiaal die vent )
hy staan daar rond
doen nooit veel
wag maar net
(being the star performer and all)
vra nooit 'n drankie
of n petit four met rosies op
elke paartie ek hom sien
kan ek maar weet,
het hom nou die dag
in Checkers raak geloop
(hy daar by die Deli section rond gehang)
hy groet my nou al selfs
weet ek ken sy game
sy best shows natuurlik
(oh so self voldaan soos net 'n wenner kan)
is always in mourning black, with tissues free at the door

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum