SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

die dood van 'n myner

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 die dood van 'n myner on Fri Dec 16, 2011 3:08 pm

aandklok reël
het lankal reeds gefluit
nietemin
op rooi stoep soos net Mayville kan
sit ‘n man
sigaret kooltjie pylbaar
onder dowwe straat lig
strepies nag broek getooi
en wag dat more in stads stik
sal wakker word
om weer pos in tuis aflewering te bring
al sou dit net rede wees
vir die basterbrak om histeries te blaf
al oor geroeste pap lyndraad
sonder rampokker verweer
goeie nuus
vir sy tering bors
van die mining board te kry
aandklok reël blaas
in vorm van sirene loei
oë verstar,
as hy dood teen rou baksteen muur
engel van die dood trek sy skouers op
as die more stad stik
ontwaak oor rigor mortis,
met ‘n asma pomp in een hand geklem
lexington uit gebrand

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum