SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Psigose van vrees

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Psigose van vrees on Thu Dec 15, 2011 12:45 am

‘n deeltitel psigose word voorspel
met drake en swaarde
..of Raponsie verhale op goue kaarte
hangmanne en afgrond duikende dwase
wyl die engel van die dood, swaard omhoog
so al St George die draak se bloed eis,
ritueel uitgepak
in keltiese kruise
val die minnaar kaart onderstebo
selfs al hierdie kennis
vertel nie die verhaal
groot mens,
skrikwekkend imposant, op -cherry wood laminated
(seats twenty four) raadsvergadering,-
steeds, na stads verkeer
net ,n bang kind
(ongeag jare)
vreesbevang in die donkerste van die nag
en alleen,..
fynspoor soekend
na leiding
of dalk antwoord
gister of dalk lank terug
het ek vergeet, mis gekyk
jou verwese onsekerheid
roepe na veiligheid
is, ongeag groot mense jare
of sokkie lengte in duime,
net so broos en onseker
soos myne

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum