SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Blomme vir Jou

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Blomme vir Jou on Tue Dec 13, 2011 5:19 pm

Ek bring vir jou ’n bossie blomme

goudgeel magrietjies

wat oopmond lag en skater

soos jy sou

wat giggel sonder ophou

al is jou hart in rou

dis wat jy wou

View user profile

2 Re: Blomme vir Jou on Tue Dec 13, 2011 8:27 pm

goudgeel magrietjies wat oopmond skater,.. wat n pragtige manier om dit te beskryf

View user profile

3 Re: Blomme vir Jou on Wed Dec 14, 2011 2:34 pm

Kort, kragtig en pragtig!

View user profile

4 Re: Blomme vir Jou on Tue Dec 20, 2011 6:12 am

Besoeker


Guest
Ek hou van die hele vers, die slotreël verwar my egter. Dat jy daardie vreugde wil terugroep is duidelik. Mag daardie droom nie onbeantwoord gaan nie.

5 Re: Blomme vir Jou on Tue Dec 20, 2011 6:53 am

laaste versreël verwys seker na die blomme wat sy wou hê ? Eweneens `n pragtige klein sketsie wat uit die hart geteken is

View user profile

6 test on Tue Dec 20, 2011 7:52 am

nala


Guest
testing external commenting

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum