SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Jy in my Wese

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Jy in my Wese on Tue Dec 13, 2011 5:17 pm

Die nag daal neer in swanger stilte …..

en baar ’n wonderwerk van sprankelende sterreprag …..

jou stem – jou lyf – jou diepste siel ….. vannaand.

En soggens – as die nag wyk voor die gloeing op die oosterkim

Vlug jy terug in spookbeelde na nêrens

Die dag begin …..



Die nuwe dag breek oop in felle barensnood …..

en skroei die aarde van my siel ….. dor ….. dood

jou lyf is weg en net die rou van saamwees draal

tussen newels van realiteit en dwaal

ek lewe …..



Laatmiddagstilte temper my gemoed …..

die wete dat die nag sy oorvloed stort en voed

met jou ….. wat netnou terugkeer …..

en ek verdrink in ’n kolk van swanger afwagting

ek lewe weer ….. vannag

View user profile

2 Re: Jy in my Wese on Tue Dec 13, 2011 11:50 pm

.

View user profile

3 Re: Jy in my Wese on Wed Dec 14, 2011 3:15 am

waneer stille wete oorneem is daar vrede en rustigheid in die gemoed,.. puik werk!

View user profile

4 Re: Jy in my Wese on Mon Dec 19, 2011 6:02 am

Besoeker


Guest
ek hou hiervan, spookbeelde en als

5 Re: Jy in my Wese on Tue Dec 20, 2011 6:58 am

jy skryf so mooi !

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum