SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

eendag waneer ons groot is

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 eendag waneer ons groot is on Tue Dec 13, 2011 11:30 am

eendag wanneer jy wil luister
wanneer ons altwee groot is
wil ek jou vat
dalk jou en die kat
dan gaan woon ons ver
na daar waar rekeninge en verkeer
ons lewe nie sal beheer
eendag wanneer jy ophou jaag
en jou drome na klatergoud verdaag
gaan ons in n houthuis woon
net ek en jy
... en die kat
wil jou terug vat bos toe
na daar waar ons tyd meet
aan die skadu's van n boom
daar sal ons woon
in die skadu van ons boom
en jy sal dan
vir die eerste keer kan
luister,
na dit wat my hart
en nie my hand
vir jou se

View user profile

2 Re: eendag waneer ons groot is on Tue Dec 13, 2011 11:31 am

Wel ek dink ek wil saamgaan al is ek die kat ;-) Dis pragtig :-)

View user profile

3 Re: eendag waneer ons groot is on Tue Dec 13, 2011 11:34 am

baie dankie toppie en ek sal jou cv byderhand hou vir pos as kat

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum