SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Ketting Reaksie in twee gedigte Whiter shade of pale en so sommer net

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

a whiter shade of pale

het jou verloor
Wolmerans straat al
in winkel venster anneksasie
het jy verdof tot rook
in die nie-rook-area van my bestaan
kerf gewys val jou monster skubbe
in die bus laan getrikusseer
wyl hortjie oranje gordyn vensters tandeloos lag
iewers uit voëlbek- venster speel a whiter shade of pale

"We skipped the light fandango
turned cartwheels 'cross the floor
I was feeling kinda seasick
but the crowd called out for more
The room was humming harder
as the ceiling flew away"


om spiraal rook te verdamp
jou ondergang te troef in stadskern plafon
moeg lê onderversadig in skel rooi
oranje oor rook stad
voel goiingsak teen my palms
wyl ek jou verloor in Wolmerans straat



so sommer
so sommer onredlik sou ek voel
verskyn 'n ketting
wat ek heg aan ou gedagtes
so sommer
redelik onredelik sou ek voel
luister ek na note
nie note wat jy ooit so sing
note nooit in jou perfekte tenoor stem
agter die stort gordyn sou neurie
maar nietemin
so sommer
so sommer onredelik sou ek dink
vir net n sekonde in tyd
gaan die donker deure oop
die waaragter ek jou bere
so sommer sonder logiese rede
onthou ek jou oe as jy lag
jou mond as jy my soen
jou hande op my heupe
so sommer
so sommer onredelik sou ek dink
is ek in die donker
en verlang ek vir n sekonde
net na jou

View user profile
Ja Ronel... en so vergeet mens nooit heeltemal nie, né? Besonders geskryf - ek "like" !

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum