SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gedigte  vers  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Heks - met groot dank en eerbied aan Allen Dreamseeker WolföfShadows

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

Admin

avatar
Admin
Ken jy haar drome en
verstaan jy haar hart?
Weet jy hoe sy -

bid by haar altar
vir genesing van 'n vriend
jasmyn en kaneel
wat liggies die lug streel
haar woorde vir Diana en Apollo
sy chant uit haar hart
haar siel is geaarde
haar hande omhoog
sy voel die vibrasie
haar aura, 'n reenboog

en sy loof haar Gode
en vertrou in haar geloof
vir genesing gebore uit liefde
sy buig haar hoof
en vertrou

verstaan jy haar liefde?
verstaan jy haar bestaan?
sy wil net gee uit haar wese
en dans op volmaan

Sy is elke vrou iewers
wat net genesing wil bring
in elke vrou is daar 'n heks
wat Moeder Natuur besing...

(c)2011 allen simpson
(nie my beste werk nie, ek dig beter in engels) *sug*



Last edited by Admin on Sat Dec 10, 2011 6:01 am; edited 1 time in total

View user profile http://splinterdrome.poeticforum.com

Admin

avatar
Admin
Anne Stander Sjoe dis mooi


Ronel Holtzhausen ek het hoendervleis en trane in my oe, so selde word ons taak verstaan, dankie jy laat my huil

Allen Dreamseeker WolföfShadows Dankie Ronel. Ek wou eer gee aan al die wonderlike hekse wat ek ken en aan die Vrou, want in elke vrou is daar 'n pragtige heks

Allen Dreamseeker WolföfShadows Dankie, Anne

Ronel Holtzhausen Allen na my gedig gawes en kruise sal jy verstaan waarom hierdie werk vir my soveel beteken

Carol Peyper Lourens Og dit trap bloedspore - baie dankie - dit is puik!!!! Ek copy en bere waar ek dit maklik kan uithaal en met my oe verniel!

Ronel Holtzhausen ek wil juis as allen weer online is vra of ek dit onder sy naam by die eteriese afdeling op die forum mag plaas

Allen Dreamseeker WolföfShadows: Natuurlik kan jy Ronel! My gedig is 'n 'Celebration' van die beeldskoonheid van heksekuns en vrouwees... (sien julle, daar is nog strait mans wat vroue sien as simbole van krag)

Ronel Holtzhausen: they are few and far between and also much appreciated!!!

View user profile http://splinterdrome.poeticforum.com

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum