SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Hekse - met groot dank en eerbied aan Allen Dreamseeker WolföfShadows

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

Admin

avatar
Admin
Ken jy haar drome en
verstaan jy haar hart?
Weet jy hoe sy -

bid by haar altar
vir genesing van 'n vriend
jasmyn en kaneel
wat liggies die lug streel
haar woorde vir Diana en Apollo
sy chant uit haar hart
haar siel is geaarde
haar hande omhoog
sy voel die vibrasie
haar aura, 'n reenboog

en sy loof haar Gode
en vertrou in haar geloof
vir genesing gebore uit liefde
sy buig haar hoof
en vertrou

verstaan jy haar liefde?
verstaan jy haar bestaan?
sy wil net gee uit haar wese
en dans op volmaan

Sy is elke vrou iewers
wat net genesing wil bring
in elke vrou is daar 'n heks
wat Moeder Natuur besing...

(c)2011 allen simpson
(nie my beste werk nie, ek dig beter in engels) *sug*

View user profile http://splinterdrome.poeticforum.com
Dis anders.... en mooi!

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum