SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Die lewe is 'n lied

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Die lewe is 'n lied on Fri Dec 09, 2011 4:02 pm

Die lewe is 'n lied?? Watter doos het dit uitgedink? Hoe kan dit wees, My seun is vandag 23 jaar oud, erg trots op hom, maar dit was gin lied nie, het baie hoogtepunte gehad, en so een of twee laagtepunte! maar steeds MY seun, my trots my alter ego! Die lewe is wat jy daarvan maak, 'n fees of 'n straf, jou besluit.My vrou, die beste mens in my lewe, kon dalk iemand heel anders gewees het, hoe sou die lied dan geklink het?? I see a bad moon rising, of jy is my liefling??My prag dogter, sproeitjies of liewe heksie! Elke mens moet maar sy eie liedjie skryf, maar dit is 'n feit soos '''n koei die lewe is nie 'n lied nie, dit is '''n melodie, en jy skryf die wysie!!

View user profile

2 Re: Die lewe is 'n lied on Fri Dec 09, 2011 9:57 pm

die lewe is n lied so sing bliksem sing!
nee ek so eerder se life is but a stage, we get to act any roll we choose and with each character there are new songs in the repertoire,
maar nou dink ek Plaaitjies wat sal jou song wees,toe ons in die huis was seker trompie en die boksombende,.. en dalk nou is jy nog lief vir my katriena van theuns jordaan?
you make me thinka and i is thinking my life has to many instruments in the band,,,, dit raak minder n song en meer n moerse lawaai deesdae

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum