SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Taal gebruik??

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Taal gebruik?? on Fri Dec 09, 2011 3:18 pm

Hoekom wil ons 'n werkswinkel he vir ons taal? Hou''n braai, kuier om die vuur en luister hoe almal praat , die mooiste taal ooit! Ons taal het ontstaan uit 'n mengelmoes van praat maniere van duits , nederlands,frans en watever was available ten tye van die braai!

Kom kuier hier in die kaap, en hoor hoe praat ons, of gaan noord en gooi jou oor teen die grond en luister hoe klink dit in Boksburg, of in Natal en luister hoe verkrag die britte ons taal! dit maak nie saak nie, Afrikaans bly koning!1 In brits se ek "Piss off" in afrikaans se ek " gaan skuit", watter een klink die beste??

Innie kaap as iema nd vir jou se" djou ma se moer" dan is dit 'rerige belediging, maar as hulle in gauteng vir jou se," your mouther" wat bedoel hulle nou rerig??

Nou die hele doel van my skrywe is as volg, aan al die mense wat van my taal 'n werk winkel wil maak,good luck! ek praat soos ek wil, as jy my kan verstaan het ek my doel beruik, en as my spelling en tenses verkeerd is, SORRY! my Afrikaanse juffrou in matriek, Me... Oddendaal het in hoofletters gepoep en ek praat nog steeds die mooiste taal in die wereld

View user profile

2 Re: Taal gebruik?? on Fri Dec 09, 2011 10:05 pm

wat kan ek se, ek het beslis n paar tale geleer tussen die werkswinkel die myn kantore en met paramedics wat deur my huis in onmoontlike ure spat, en kyk as jy n tiender seun op land bou skool het DAn leer jy nou weer n nuwe dialek hoor!!!

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum