SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Gawes en Kruise

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Gawes en Kruise on Fri Dec 09, 2011 11:45 am

hierdie "gawe" maak my anders
soos melaatse staan ek uit
word verwerp
hierdie "gawe"
steel my nag
...soos die bebaarde vrou
of
drie-tiet monster,
kom almal na die skou grond
om my te beskou
stokke deur my hok te steek,
ingeval ek dalk monster tande het
hierdie "gawe" van my
laat stroom die onseker
na my klokkie getooide tafels
vir waarheid en drome in visie te koop
hierdie "gawe" van my
roep die ongelowiges nader
(en die gelowiges kom skelm skemer vra)
hierdie "bliksemse gawe" van my maak my anders
alleen
verwerp dat dit vrees dra
hierdie "gawe" van my
weeg n duisend en drie pond
(wat ek alleen dra maak nie saak wat jy belowe)
wanneer die draai orrelis se arms moeg word,
die dansende apie in sy Turkse hoed gaan rus
wanneer die ring meester ophou my wonderwerke verkondig
los dit my alleen,
uitgeworpene,
weg gestoot
alleen tussen verlepte popcorn en weggooi toffie appel
julle dade en wegsteek verhale jaag my in die nag
hierdie "gawe" van my
los maskara strepe oor my wange
as die wete oor my sak
my "gawe" is n monster waarlangs ek alleen moet slaap
sonder die drie silwer munt
is dit net 'n Judas kus as jy my weer verlaat
hierdie "gawe" van my sing jou self verraad
nagte,
huil winde en maskara strepe
gooi onredelike drif na my
wanneer ek wonder
kan ek hierdie gawe soos n gewas uitslag
die wortels uit my wese soos vratjie voete trek
sal ek dan,
gawe-loos met 'n gat in my siel
sal ek dan, my Judas
in jou o√ę net 'n twee-tiet-baardloos vrou wees?
(met selfs nie eens klokkies op my tone)

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum