SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Versplinterde hout (please xcuse any spelling issues)

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

Tussen die twee van ons le woorde soos versplinterde hout
Om te loop is soos gloeiende kole onder ons voete, waar versplinterde hout elke tree ondraaglik gemaak het
Ons staan stil want die seer eet aan ons voete
Nader aan mekaar is nie meer n opsie nie
Sal ons vir altyd herinner word aan die woorde wat ontplof
Soos n Hiroshima bom, oor en oor
Seermaak en sweer
Want sonder naalde kan die splinters nie verwyder word nie
En nie een van ons kan beweeg om die splinters weg te blaas nie
Hulp vra is nie in ons nie, en oor en oor val nog meer woorde
Laat ons met nog meer splinters op die vloer
Verhinder vir altyd
die nader aan mekaar
Te trots om stil te bly
Te hardkoppig om die ander die laaste woord te gee
Binnekort verdrink ons in al die versplinterde hout
En verstik in ons dwase woorde….

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum