Jy mommy dearest my
in skroei meteoriet van woorde
(wat steeds in die cyber blik lê en gloei)
jou tantrum in designer shoes, strangely outa place
met jou red door parfuum sophisticated look
iewers in argiewe
‘n koningsblou alice rokkie,
uitskop val met wit anglicize
voorskoot ge-kerspit met die hand oral fyn rooi rankrosies
toe het voete stamp en gil beter gepas
die konings blou linte in hand
gedraaide lokke wippend
toe relatief amusant,
nou onvanpas in urban style
die gif-rook uit jou woord braak
(alhoewel ek tog stik)
steeds net joune
woord vir woord kruisig jy my
(jou pa het mos sy afwesigheids brief ingehandig)
met geroeste spykers uit jou eie oordeels foute
en plaas die baba van jou wanbalans
in 'n moses mandjie voor my deur
jy mommy dearest my
stilweg wonder ek ,
as ek aanhou vir erkenning baklei
en dramaties ,
(en alleen)
in ‘n hotel kamer O.D
sou jy dan, ook saam met die kopiereg
my uitverkoop
(dalk getekende foto van my aangeheg)
aan die Son koerant
banier in rooi
Mommy Dearest
(want pappa het ‘n afwesigheids brief ingegee)

Calendar