SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  gedigte  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Die Spinnekop

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Die Spinnekop on Fri Dec 09, 2011 6:25 am

Verbaas en verstom
kyk ek na die spinnekop bene waarmee hy homself ophys
Sien die lig eerste
dan die geel bal van sy gesig.
Die warm van sy soen op my wang laat my terug dink
Aan my klein hand in die oumens klou
Wat my vashou en beskerm
Laat my droom oor die dag wat my hand verander
in die oumens klou
en jou klein handjie binne myne lê,
veilig en warm soos sy eerste soen van hitte op jou wang
na n lang donker winter.
Terug na die dae van room-ys wat drip-drip na die warm teerpad,
met n giggle en n huppel
loer ons na die miere wat wonderbaarlik die manna van die hemel oplek...
En ek onthou nog hoe ek gewonder het...
Vat hulle die terug na die nes mamma?
En as hul doen, hoe voer hulle die Koningin?
Die ge-tweet van die voeltjies laat my, my oe oopmaak...

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum