SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Liefdespel

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Liefdespel on Tue Dec 06, 2011 12:59 am

Bekwaam in kuns van erotiese betowering


‘n sigeunerin,
slu in mistieke beswymeling


musiek vind
aanklank by dié verrukkingspel


minnelied perfekte prikkeling binne jou opwel





ritmies
swaaiend, verleidend-sensueel wieg heupe


tergend,
lokkend, loer ek met ’n kus op my lippe


kledingstukke
gly vloeiend van my lyf af weg


soos
Delila, bewus jy kan jou emosies nie beveg





bewondering
gloeiende oor borsrondings gly


verlange
liefdesblik, geen aksies deur oë vermy


hande
reikhalsend, vly ek my knus teen jou aan


spontane
vervoering na waar tyd botstil staan





smeulend,
vurige soene, warm asem op my vel


gange na poorte, diep, intens van liefde vertel


vervullende
oorgawe, ontploffende oomblik raak


waarna ek
die gordyn op ons liefdespel toemaak.


10/05/2010
Joan Lotz

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum