SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

SMAGTING

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 SMAGTING on Mon Dec 05, 2011 2:31 am

Sy smag na 'n hand,
teen die sag van haar wang.
'n Mond wat haar vol lippe
sag kan oopdwing.
Die nat binnewande
van haar mond
tot klein orgasmes kan stuur.
Sy smag na 'n hand
wat teen haar gladde hals afloop.
'n Honger bors wat jonk raak,
teen 'n ferm palm.
Warm mond wat gryp
na rosyntjietepel,
tot sy ekstaties die ereksie,
teen tong en tand voel.
Sy smag na hand
wat kan kruip oor haar venus heuwel,
die skaam mosselskulp kan oopstoot.
'n Mond wat dit opeis,
haar nat begeertes proe.
Sy smag na oorgawe,
kreunende lyflike genot.
Asem snakkend wat losraak,
oorloop teen hand en mond
wat vat en gee.
Maar soos tevore,
sal sy weer vanaand,
haar hand aan haar
eie lyf moet slaan.

Post a new topic
[You must be registered and logged in to see this link.]

View user profile

2 Re: SMAGTING on Mon Dec 05, 2011 9:53 pm

verlore woorde wat kan ek se jy beskryf die wellus van n vrou se liggaam hier so akuraat

View user profile

3 Re: SMAGTING on Tue Dec 06, 2011 5:42 am

Baie dankie Ronel

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum