SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Maanlig - Liefdeslig

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Maanlig - Liefdeslig on Mon Dec 05, 2011 1:51 am

uitdagend

in magiese liefdeslig

vollip-rooi mond

oë wat steeds

glinsterend tart

stralekrans van hare

slanke nek

wat traag-jaloers

die volronde borste

met donker erekte tepels

die aandag laat oorneem




liggaamssagtheid ontbloot

laer as die sagte holte

van die naeltjie

volmaakte lende

omvou deur die geur

van liefdessweet

maansneeu liefkosend

op naaktheid

gedetermineerd

om ineengestrengelde liggame

met sy strale op te kerf

View user profile

2 Re: Maanlig - Liefdeslig on Mon Dec 05, 2011 9:55 pm

weereens moet ek se jy skryf manjefieke erotiese verse

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum