SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Om lief te hê

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Om lief te hê on Mon Dec 05, 2011 1:49 am

Wanneer ek wakker word

in die oggendgloed

wil ek jou slaapwarm lyf

se manlikheid

styf teenaan my voel

en met jou liefde maak

tot die son weer sak

Ek wil elke aand uitgeput

in die krom van jou arm lê

gesus met die wete

ons is saamgesnoer

deur 'n liefde so kosbaar




Wanneer ons soggens

sorgeloos-uitgelate

in die môredou kerjakker

ek my speels deur jou laat vang

jy my in die klam grashalms neerlê

my lippe vurig-kneusend soen

my weereens joune maak

met 'n liefde so teer

wil my hart van vreugde bars

omdat ek met sekerheid weet

jy, my geliefde, maak my

'n volkome vervulde vrou

View user profile

2 Re: Om lief te hê on Mon Dec 05, 2011 9:56 pm

min kere in die lewe wat die liefde in soveel fasette so perfek is

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum