SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  gedigte  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Salut, Madame

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Salut, Madame on Sun Dec 04, 2011 11:43 am

Excusez-moi,


sê ‘n diep stem naby my


aantreklik...


met Parlez-vous
Anglais


sê ek skaam... oui,


verstaan wat hy vra


maar my wilde hart


wil haar geensins gedra


laat my bloed warm gons


met onstuimige gebons


en die man vat my hand


vreemd...


hy is uiters galant


sê hy... how do you do


vergeet van parlez-vous


as hy dwarsdeur my staar


voel ek die groot gevaar


weet dat ek gaan swig


deins ek effens terug


maar vir ewig te laat


Fransman hou aan praat


met ‘n stem wat my tart


verloor ek weer my hart.


2011/11/29 Joan Lotz

View user profile

2 Re: Salut, Madame on Sun Dec 04, 2011 12:18 pm

oeffff, daar sal my knie beslis ook knak!! Puik geskryf Joan

View user profile

3 Re: Salut, Madame on Sun Dec 04, 2011 12:22 pm

mooi geskryf , Joanma ... ja en baie welkom hier !

View user profile

4 Re: Salut, Madame on Sun Dec 04, 2011 12:39 pm

Baie dankie, Ronel en Fafnir...so 'n romantiese bevlieging!

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum