SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  gedigte  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

of dalk my lief

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 of dalk my lief on Sun Dec 04, 2011 8:30 am

skynbaar
het my woorde weggeraak lief
tussen bergpiek en gisters verdwaal
des moontliks opgedroog
duskant paternoster se baai
of dalk my lief,
of dalk my lief
...net ander plek loop lê
miskien 'n kartel spoor ontdek
'n rivier loop vol drome gespoor
dalk my lief
dryf my verse nou
op hul rug stroom-af
duskant by die breekwater strand
waar skulpies vrolike wulpse draaie maak
in skuimbad-rand
of dalk my lief,
of net dalk my lief
'n ander loop plek loop spoor om gister storms
stom verlaat
teen klippe en sand vas gestamp
of dalk my lief
net ander loop plek gespoor
en dalk my lief
lê my woorde breekwater kant

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum