SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

eers dan

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 eers dan on Fri Dec 02, 2011 8:59 pm

volg my ink bloed spoor
nat,
ongeklad,
deur jou gedagtes
soos kwikstertjie spoortjies
skryf ek my
deur die middelblad
van jou blanko-wit wese
om lank nadat ek weg is
verbleikte
vergeelde
woorde
in jou
agter te
laat!
Slegs
as jy nagte lank
bywas-kers kolle
op
die perkament drup
en van naderby lees
om my logoritmes
te ontsyfer
en woord raaisels speel
eers dan
sal jy
weet
wat ek
jou in spinnerak woorde
vertel
eers
dan
sal jy weet
hoe my siel kan bemin
hoe my vrou wees
omring
eers dan
sal jy weet
jy is te laat
want
ek het lankal
reeds
jou verlaat

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum