SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Manolo Blahnik's en Cross-your-heart

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Manolo Blahnik's en Cross-your-heart on Fri Dec 02, 2011 8:53 pm

As ek my gedagtes
al duisend per sekonde,
wat deur my vlieg
hier moet uitpak
e-e-n v-i-r e-e-n
soos 'n wêreld reisiger
se bagasie
saam met,
toiletsakkie,
paspoort met
argelose
dwars stempels
my bladsye vol,
'n serp
'n kant ou dingetjie
'n bangle
en 'n odd kous
die kreukel trae
polyester
langbroeke
en dienlike
skoene,
'n skarlaken rooi
Flamenco rok,
Manolo Blahnik's om daarby te pas
'n bling bling mini romp
met André Courrèges
PVC Go-Go stewels,
'n katoen broekie
en
'n cross –your-heart
van Playtex.
'n gloei -in - die– donker
battery aangedrewe,
speelding of twee
'n
pakkie hakspelde
'n vervalde kredietkaart
En
'n een been
teddy beer,
as
ek
my
gedagtes
al duisend
hier moet uitpak
een vir een,
sal
jy
dan
sal jy dan
verstaan
wie ek is?

View user profile

2 Re: Manolo Blahnik's en Cross-your-heart on Tue Dec 13, 2011 5:23 pm

Wie sal ooit verstaan........? want jou haandsak en wat daarin is beteken vandag iets anders as more wanneer ek hom oopmaak

View user profile

3 Re: Manolo Blahnik's en Cross-your-heart on Tue Dec 13, 2011 8:17 pm

juis daarom is die baie onwys om in n vrou se handsak te krap!! myne bevat alles van appels tot side cutters en botteltjies toorgoed mans nikkkkks van weet,

View user profile

4 Re: Manolo Blahnik's en Cross-your-heart on Wed Dec 14, 2011 2:39 pm

Smile....

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum