SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Briljante Dwase

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Briljante Dwase on Fri Dec 02, 2011 8:40 pm

nou kyk,
die mensdom beskik
oor kunstenaar,
wiskundige reus
en sterre wiggelaar!

In ons midde stap
die genie,
die brilliant,
die amusant,
die room van ons land
hul
kan wereld wonders bou
Kilimanjaro oor win met n tou
kan
diepsee-skat ondek
en
keer dat jou vee vrek
kan dans tot jou
siel
oor hul verhoog dartel
kan liedere uit hul wese bring
wat jou so suiwer martel!
vroue so beeldskoon
hul kan die
maan verlo├źn
so wonder mooi
die son gloei sommer rooi!
maar
nou vraaaaa
ek
jou
...
hoe is dit
dan
dat wanner n man
homself
i
n
d
i
e
voet
s
k
i
e
t..
hy dit met
die ander
voet ook doen
net om te sien
of die ander
voet
se bloed
o
o
k
s
o
lyk ?

View user profile

2 Re: Briljante Dwase on Sun Dec 04, 2011 12:29 pm

ek moet aanneem dat hierdie vraag op so `n geval gebasseer is ; sou wat gee om te weet waaroor die vers gaan , huh ?

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum