SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  gedigte  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

heksenek

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 heksenek on Thu Dec 01, 2011 5:57 pm

 

vreemd hoe ek en jy

saamwerk aan `n Toekoms

terwyl elkeen wat na ons profiele kyk

ons as vyandiges sou verklaar



vreemd hoe jou Tower my God eer,

hoe irrelevant triviale waarheidsredenasies

tussen ons is , hoe bepaald

die ongees van godsdienstige beterwetigheid tussen ons

afgeweer word



vreemd hoe ek jou min , en jou wese begeer

sonder dat my denke aan jou

deur die gevaarlike naels van seks geskend word ;

hoe my weerhouding van jou vlees

my inniger een maak met jou



vreemd hoe my God saans knipoog

vir u wilde gode , my heks !

View user profile

2 Re: heksenek on Thu Dec 01, 2011 7:57 pm

hierdie is n prag eer aan edel vrou dankie kryger! ek sou reken die geheim is respek, eerbaarheid en wedersydse vertroue!

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum