SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gedigte  vers  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

waneer slaap sy pos bedank

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 waneer slaap sy pos bedank on Thu Dec 01, 2011 3:55 pm

ek gryp die na-nag rakelings vas
waneer dit beswarings leeg
verby my val

sonder uil geroep
of nagmerrie demoon
bedank slaap sy pos

tussen veelkleur kussings
in verhitte oseaan-bed
is rus sonder slaap

nuwe drome en horisonne
meubelwa bubblewrap verpak
het sonder voorbedagte kennisgewing
my lewe kom annekseer

die na-nag skadu sluip
saam met maan skadus oor my muur
in maanlig le gister voor my deur opgekrul

die stil nag ure
val rakelings verby
wyl slaap bedank uit sy pos

View user profile

2 Re: waneer slaap sy pos bedank on Thu Dec 01, 2011 5:47 pm

okaaai - Ronel vier IETS !

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum