SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

bougainvillea spore

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 bougainvillea spore on Thu Dec 01, 2011 12:57 am

spikkelspoor
onderdeur bougainvillea rank van gedagtes
blaargroen val jy oral in my tuin paadtjie
in lilla en kersie-pers vou jy
satynsag om my naak lyf
blêrtse goudgeel son
val warm oor my
om saam met jou spore oor my skouers te stap
tip-toon dartel ek
spoel klip langs na môre
om pêrels van gister-traan
voor fee verhaal swyne te strooi.

View user profile

2 Re: bougainvillea spore on Thu Dec 01, 2011 5:53 pm

aai maar hierdie vers tref my volindiehart .... sien ek tog duidelik die swynwkoppe op Penislywe van jou laaste versreel : Hoe hulle hulle spekvet vreet aan u gister trane ; vir ons om te SLAG

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum