SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

EENDAG

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 EENDAG on Tue Nov 29, 2011 1:31 pm

EENDAG

Met 'n brander wat breek oor die veld
voel ek hoe my gevoelens insmelt
tot teen my murg van been
ek love dit as dit reën
Jy is meer as wat ek ooit kan begeer
en jy ken my deur en deur maar daar is iets van jou

iets in jou

wat my hart met een greep omvou
ek wil soek ek wil vind en ek
wil die golf in my verslind
want hierdie golf van woorde, sinne, verhale, is soos
'n vuur wat in my brand
ek maak my mond oop

dit moet uit

daarom nooi ek jou na my land uit
waar ons kwaad wegvee
waar daar liefde spruit
gee my die wyn gee my nog wyn
laat my glimlag en vernietig my pyn
kom speel in die herfs
kom juig op die maan
my siel verkoop ek aan jou vir 'n pennie
ek soek my huis

en soos hy sê

dit is die storie van my lewe
soms gaan jy lag
ander kere bewe
hoe dit ook al sy eendag sal ek my met haar bind
en eendag eendag sal ek myself vind.

View user profile

2 Re: EENDAG on Tue Nov 29, 2011 8:11 pm

die gety van die lewe so mooi hier uit gedruk, soos wat geluk en ongeluk kom so ook kom gety na die mens se strand!

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum