SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Ek dans in die maan se skaduwee

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Ek dans in die maan se skaduwee on Mon Nov 07, 2011 7:52 am

Besoeker


Guest
Jy kan nie sê jy is alleen nie

kyk- ek dans in die maan se lig

ek is daar



daar waarna jy staar

dit wat jy verlang

om jou stilte te verbreek

ek is steeds daar



kyk net mooi

in jou drome gestrooi

alles wat jy hoop

alles wat jy glo



die leë bed

is gevul met my nag se asem

vol mooi beloftes

satyn sagte hoop

spierwit drome



hoor jy die gesuis van

die sagte wind wat

deur jou venster waai

hoor jy en voel jy

my intense verlange?



as jy jou oë toemaak

my reuk aan jou

denke vaskleef

dan sal jy weet lief

jy is nie alleen nie

2 Re: Ek dans in die maan se skaduwee on Mon Nov 07, 2011 10:05 am

nooit alleen ,....... mm

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum