SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  gedigte  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Wat onthou aan my doen

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Wat onthou aan my doen on Mon Nov 28, 2011 8:33 am

Ek verdrink in die see van jou onthou
waaragtig, wens ek kan jou vergeet
waar jy soos 'n tweede vel om my vou
kon ek maar van hierdie hel weet

waar elke gedagte aan jou seer maak
as trane soos golwe oor my gesig spoel
in hulle pyn nie eers aan my wange raak
wat tog maar weet wat hulle bedoel

jy is die oseaan waarin ek verdrink
my met jou vernietigende branders slaan
ek in die donker dieptes van verlang insink
nie omgee om in jou geheimenis te vergaan

ek en die son het saam op die horison verdwaal
hand aan hand in die oseaan dieptes ingeloop
die laaste herinngerings uit my seer gehaal
wetend my siel is ontbloot en leeggestroop

View user profile

2 Re: Wat onthou aan my doen on Mon Nov 28, 2011 9:50 am

onthou is 'n seer emosie as mens daaraan kleef! 'n Pragtige gedig beslis jou dig werk is uitstaande! Kan nie wag dat jy jou puik tegniek in meer gelukkige grond plant nie ek vermoed 'n wonderskoon tuin van letterkunde sal blom!

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum