SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Saam met jou

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Saam met jou on Mon Nov 28, 2011 8:30 am

Wil saam met jou in strate en lanings loop
onder malse kleure van pers, rooi en blou
wil saam met jou verby blom kraampies loop
en sommer net jou hand styf vashou
wil vir jou die grootste gerf blomme koop
saggies in jou nek fluister oor hoe baie
ek van jou hou

wil vir jou n geurige frangepani pluk
net sommer lank na jou gesig kyk
die blommetjie teer in jou hare druk
indrink hoe beeldskoon jy lyk
en vir 'n oomblik diep in jou oë kyk
en jou vertel dat ek van jou hou

ek wil saam met jou stap tot waar
die son gaan slaap
die glinster oomblik in jou oë indrink
in stilte teen jou leun en luister
hoe die aandblomme gaap

wil vir jou nektar uit my liefdeskelk skink
met my hand saggies aan jou lippe raak
ek wil saam met jou 'n laaste heildronk klink
jou dan n slukkie uit my kelkie laat drink
en vir jou sê dat jy my
die gelukkigste mens op aarde maak.....

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum