SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Reis na die middelpunt van die heelal

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Reis na die middelpunt van die heelal on Mon Nov 28, 2011 7:59 am

Admin

avatar
Admin
soveel dae het wolke en storm hierdie reis verdoem
soeke na die een skrale lig straal
soeke na die deur
waaragter ons middelpunt sal skuil P)

snelweë geloop
twee spoor paadjies gejaag
deure aangeklop
vensters ontwasem (N)

donker nagte skouer aan skouer beleef
twee siele opsoek na middelpunt van heelal
Vesuvius kraters prehistories verken
twee-spoor verdwaal na waarheid gesoek (P)

een-horings mak gemaak en vertroetel
dolfyne met pote en hare geteel
twee potige leeus as waghonde
swart mambas as nek behangsels gedra (N)

in drom ritme woestyne verken
spoel klippies versamel op vergete strande
saam op die rug van nagmerries gery
drome in veel kleur jasse vir die wêreld gegooi (P)

reis gedoem na nêrens
perfekte middelpunt onbereikbaar
wens denke oor perfeksionisme platgeval
poging om perfeksie te oorskadu……..

geen opsie (N)

View user profile http://splinterdrome.poeticforum.com

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum