SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  gedigte  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

'n Tree in die toekoms in (vervolg)2

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 'n Tree in die toekoms in (vervolg)2 on Mon Nov 07, 2011 7:20 am

Besoeker


Guest
Sy skrik 8h30 wakker en besef, met ‘n skok, dat sy laat is vir haar vergadering en met die regmaak vergeet sy om haar foon te vat. Nadat sy klaar gemaak het, gryp sy haar sleutels en hardloop motor toe.



Sy het sommer vir die week betaal en los haar bagasie net so in die hotelkamer.



Alhoewel sy laat is, loop die vergadering seepglad en die voorlegging het na wense verloop. Die nuwe aandeelhouers hou van haar idees en volgens die begroting werk alles ook perfek uit. In haar kantoor kom sy tot rus en vra haar sekretaresse om sommer vir haar ‘n hoender en mayonnaise broodjie by die naaste Pick ‘n Pay te kry.



Sy hardloop weer deur die dokumentasie en kry ‘n oproep van een van die aandeelhouers om verstellings te maak in regsdokumente en dit vir hom aan testuur.





Voor sy haar oë kan uitvee is dit al 15h00 en tyd vir haar ‘spinningklas…met dit gryp sy haar toksak en sleutels en ry ‘Virgin Active’ toe.



Die dag gaan so vinnig verby sonder dat sy een oomblik eers aan die vorige aand se uitval dink en nie eers haar foon mis nie.



In haar kantoor kry sy omtrent vyf boodskappe om huis toe te bel, maar vergeet skoon daarvan, aangesien ‘n noodvergadering haar aandag getrek het oor die regsdokumente.



Na die vergadering het sy gou ‘n draai by haar kantoor gemaak om haar aktetas te neem, natuurlik doodmoeg en toe eers besef dat sy iets mis? Agter haar lessenaar oor haar lessenaar gestaar en die hope boodskappe op haar tafel gekry. Daar was twee boodskappe van haar ma om te hoor hoe dit gaan en sy moet asseblief terugbel en die kinders het haar ook gesoek. Sy het haar ma geskakel , maar nie veel gepraat oor die vorige aand nie aangesien al haar energie uitgetap was.



Toe sy in haar hotelkamer instap, die sleutels neergooi en op haar bed gaan sit, het sy haar blackberry gesien, besef dat sy dit by die huis vergeet het en die rooi liggie sien flikker wat aandui dat daar wel ‘n boodskap op haar foon was. Sy het die heeldag glad nie aan hom gedink nie en nou dat sy tot rus gekom het besef dat sy hom nie eers geskakel het nie.

‘As sy ‘n kans sou hê, sou sy hom geskakel het?’ wonder sy. Sy het dan nie gisteraand die moed gehad nie, sy het nie nou eers die moed om te sien of hy haar gesoek het nie.



Maar diep binne haar hoop sy hy het. Sy besef dat sy hom innig verlang en graag in sy arms wil wees.

EEvdMerwe/kopiereg/2011

2 Re: 'n Tree in die toekoms in (vervolg)2 on Tue Nov 08, 2011 12:08 pm

jou niche dalk die?? jy bind met die verhaal ek wag vir volgende posting!!

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum