SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

mama wees of medic weees

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 mama wees of medic weees on Tue Nov 22, 2011 2:45 pm

Naand....ek weet nie of julle dit weet nie maar medics het ook persoonlike lewens...ek was n medic lank voor ek n mama was,maar my lewe het heeltemal omgedraai die dag toe ek daai verkrimpelde gesiggie sien en daai eerste gil hoor....nou vandag sit ek met my dogtertjie 17maande later,met n mes in my meganiese hart...ek wat al 8 jaar ondervinding het in pasiente behandel famielie en vriende berading gee oor hul kind of pa of ouma wat ek nie kon deurtrek nie,wat net nie wou terug kom nie,en ek het geen idee wat om te doen met die gevoel in my maag nie...ek het al my oupa behandel my ouma behandel..maar om MY kind te moet vat na n spesialis wat haar gaan "yna"en in daai groot oe moet kyk terwyl hy dit doen....en te se dat dit gaan "okay" wees terwyl ek nie weet dit gaan wees nie....ons,medics,leef nie by die werk nie,ons het famielies en vriende en lewens buite daai ambulans en stasie....ons dink ook aan die geld sake en die siek kinders en vanaand se aandete..so in die vervolg as julle n medic sien,weet dat daai persoon dalk n vrou het in icu. Of n kind wat elke aand koors het al v 3dae en hy weet nie wats fout nie....ek het n siek kind wat ek nie weet wats fout nie,sys my enigste en my als maar nogsteeds die dag wat my skof begin,trek ek my werks pakkie aan en sit al my "goeters"in my sakke en gaan werk,gaan tel die tannie opi straat op want n taxi het oor haar gery,of die oom wat al dae lank opgooi en so verkrumpel le gedihidreer en swak...of die kind wat in die swembad geval het....en doen my werk tot die beste van my vermoe want dit kan iemand anders se kind of ma wees of dit kon my eie gewees het....

View user profile

2 Re: mama wees of medic weees on Thu Nov 24, 2011 1:04 am

Besoeker


Guest
weet presies waarvan jy praat Angel, ek was ook daar, nou nie 'n medic nie, maar ook 'n ma langs my dogtertjie se siek bed...sterkte

3 Re: mama wees of medic weees on Thu Nov 24, 2011 4:28 am

Gelukkig het mamma's altyd 'n spesiale engel wat krag, energie en genade gee, partykeer is daar pappas wat ook soveel gee,.. maar daardie is 'n storie vir 'n ander dag!

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum