SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

'Baie visse in die see' nuwe betekenis

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 'Baie visse in die see' nuwe betekenis on Tue Nov 22, 2011 4:29 am

Besoeker


Guest

Ek het so gelag, na my droom van gisteraand, dat ek gedink het dit sou nogal vanpas wees om dit met julle te deel.
My droom soos volg:

Terwyl ons by die see gekuier het, op ‘n mooi sonskyn dag, ‘clear skies’ en al,my Ma het ook saam gekuier, het die mense in die see skielik begin uithardloop .

Ek, nuuskierige agie het natuurlik weer in die see in gehardloop en gelukkig was my kinders al uit en omdat ek ‘nabysiende’ is, kort ek natuurlik kontaklense om ver te sien, wat ek nie aangehad het nie.

Toe ek egter in die water kom het ek ‘n klomp ‘visse’, let wel visse in aanhalingstekens gesien, want die visse was ‘judge’. Kon nie lekker sien wat se soort visse dit was nie en het nog nader beweeg. Tot my verbasing en ja, die blond is te simpel om te skrik, was die ‘groot visse’ toe eintlik haaie. ‘n Klomp groot haaie, wat gedink het hulle sal maar saam met ons in die vlak water kom baljaar. Met my blondgeit en verbasing gemeng het ek doodstil tussen die haaie gestaan en vries. My Ma was so braaf, dat sy my kom wegstoot het en elke haai met die vuis weg gestoot het.

Met die droom, wakker geskrik en natuurlik kliphard gelag. Nogal gedink, dat die klomp haaie seker nou my klomp visse in die see sou wees en dit het half kwaai geklink. Nogal gedink ek is spesiaal om wrede visse te kon hê en nie gewone vissies nie. Nou die vraag. Hoekom is hulle so kwaai, wat het ek verkeerd gedoen om die ‘visse’ so wreed te maak? Of sal ons dit in die betekenis van die gesegde omsit?

Hoekom is die manne vir my so kwaad?


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum